MISSIE
Ons is Trots Oppad .... Met Jesus In Ons Hart!
VISSIE
Die Sentrum vir Kinderopleiding, Liefde en Sorg.
PRI-PRIMER (VOORSKOOL)
3 - 6 jaar
Etes word verskaf
Opvoedkundige program
Klein Klasse
Ruim buite speel area
Christelike skool
Buitemuurse aktiwiteite
NASKOOL
Studie-metodes
Naskool grens aan die laerskool
Middagete
Kinders wissel tussen skool en naskoolse aktiwiteite sonder om besige strate oor te steek
Gestruktureerde Huiswerk program/tyd
Buitemuurse aktiwiteite